A A A A A
Spreuke 28
21
Dit is verkeerd om partydig te wees; tog sal sommige verkeerd optree vir ’n stukkie brood.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Dit is verkeerd om téén een persoon en vír 'n ander persoon te wees wanneer jy moet oordeel. 'n Mens moenie sonde doen nie, ook nie wanneer iemand vir jou met 'n stukkie kos wil betaal nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Om kant te kies in enige saak is verkeerd. Al het jy dit hoe nodig, omkoopgeskenke is ’n gruwel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Dit is nie reg dat mense partydig is en sondig nie, selfs nie ter wille van 'n stukkie kos nie.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Om partydig te wees, is nie goed nie, want ook vir 'n stuk brood kan 'n man 'n oortreding begaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953