20 |
’n Betroubare man sal geseën word. Een wat ten alle koste gou ryk wil word, gaan moeilikheid kry. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Dit gaan baie goed met iemand wat altyd doen wat hy belowe, maar die Here sal die persoon straf wat gou ryk wil word. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
’n Betroubare mens ervaar baie seëninge. Wie vinnig ryk wil word, verbrand sy vingers. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
'n Betroubare man is baie voorspoedig; een wat gou ryk wil word, sal sy straf kry. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
'n Betroubare man is ryk aan seëninge; maar hy wat haastig is om ryk te word, sal nie ongestraf bly nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|