A A A A A
Spreuke 28
19
Iemand wat sy grond bewerk, sal volop hê om te eet. Wie met nuttelose dinge boer, sal armoede oes.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Wanneer iemand in sy grond werk, dan sal hy genoeg hê om te eet. Wanneer hy dinge doen wat niks beteken nie, dan sal hy arm bly.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Wie hard werk, het genoeg om te eet. Wie rondstaan en niks doen nie, sal arm word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, word brandarm.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Wie sy land bewerk, het volop brood; maar hy wat nietighede najaag, het armoede volop.
Afrikaanse Bybel 1933/1953