A A A A A
Spreuke 28
17
’n Moordenaar se gewete dryf hom die graf in. Niemand moet probeer om hom te help nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Wanneer 'n persoon iemand vermoor het, dan sal hy moet aanhou vlug totdat hy ook sterf, en niemand moet hom help nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
’n Moordenaar wat onskuldige mense doodmaak, verdien geen genade nie. Tot sy dood toe sal hy van God verlate wees. Niemand moet hom probeer help nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
'n Man wat moord op sy gewete het, moet op die vlug bly tot sy dood toe. Niemand moet hom help nie.
Afrikaanse Bybel 1983

17
'n Mens wat gedruk word deur die bloed van 'n mens, sal vlug tot by die graf; laat niemand hom vashou nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953