A A A A A
Spreuke 28
14
Die mens wat altyd versigtig is, sal gelukkig wees. ’n Hardkoppige persoon sal in kwaad verval.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Dit gaan goed met iemand wat altyd bang is vir die Here, maar dit sal sleg gaan met iemand wat hardkoppig en ongehoorsaam is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Wie die Here altyd liefhet, ervaar blydskap. Wie sy hart hard maak, sal nooit gelukkig wees nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Dit gaan goed met 'n mens wat altyd versigtig is; maar iemand wat moedswillig is, sal ondergaan.
Afrikaanse Bybel 1983

14
Gelukkig is die mens wat gedurigdeur vrees; maar hy wat sy hart verhard, sal in die onheil val.
Afrikaanse Bybel 1933/1953