11 |
’n Ryk man dink dalk dat hy boonop wys is, maar ’n arm mens met insig kan dwarsdeur hom kyk. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
'n Ryk mens sal miskien dink dat hy baie wysheid het, maar 'n arm mens wat verstandig is, weet watter soort mens die ryk mens is. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
’n Ryk mens is slim in sy eie oë. ’n Arme wat die lewe ken, kyk dwarsdeur hom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
'n Ryk man kan dink hy het die wysheid in pag, maar 'n arm mens met insig sien deur hom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
'n Ryk man is wys in sy eie oë; maar 'n arme wat verstandig is, ondersoek hom terdeë. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|