A A A A A
Spreuke 27
5
’n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Dit is beter om eerlik vir iemand te sê wat hy verkeerd doen, beter as om vir hom lief te wees maar dit nie te wys nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Dit is beter dat iemand jou uit liefde berispe as dat iemand jou liefhet, maar dit nooit wys nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
'n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Openlike teregwysing is beter as verborge liefde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953