A A A A A
Spreuke 27
3
Dit is swaar om klip en sand aan te dra, dit is nog swaarder om die ergernis te verdra wat ’n dwaas jou veroorsaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Klip en sand is swaar om te dra, maar wanneer 'n dwaas jou kwaad maak, dan is dit nog swaarder.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Daar is iets wat erger is as ’n swaar klip of ’n vrag sand. Dit is om saam met ’n dom mens te bly.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Klip en sand is swaar om te dra, maar die ergernis wat 'n dwaas veroorsaak, is swaarder as altwee.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Swaar is 'n klip, en die sand het gewig; maar die ergernis oor 'n sot is swaarder as altwee.
Afrikaanse Bybel 1933/1953