A A A A A
Spreuke 27
27
Daar sal genoeg bokmelk wees om jou en jou gesin en ook nog jou slavinne te onderhou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Jy sal genoeg bokmelk hê vir jouself en vir jou huisgesin, en die meisies wat vir jou werk, sal ook genoeg hê om te kan lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Daar sal genoeg bokmelk wees om jou en jou gesin te voed en ook nog jou slavinne te onderhou.
Afrikaanse Bybel 1983

27
en genoeg bokmelk as voeding vir jou huis en as lewensonderhoud vir jou diensmeisies.
Afrikaanse Bybel 1933/1953