A A A A A
Spreuke 27
26
sal die skape weer wol gee en die bokke verkoop word vir die prys van ’n stuk grond.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

26
dan sal jy klere kan maak van die skape se wol en jy sal bokke kan verkoop om grond te koop.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

26
sal die skape jou klere voorsien en die bokke sorg vir die koopprys van 'n stuk grond.
Afrikaanse Bybel 1983

26
dan is daar lammers vir jou kleding en bokke as 'n koopprys vir grond,
Afrikaanse Bybel 1933/1953