A A A A A
Spreuke 27
25
As daar van ou gras hooi gemaak is, die gras weer begin uitloop, en die voer uit die berge ingebring is,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Wanneer jy die gras afgesny het, en dit begin weer groen word, wanneer jy die gras op die berge bymekaargemaak het,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
[25-27] Werk hard sodat jy in al jou behoeftes kan voorsien. Gebruik elke kans wat jy kry, dan sal jy genoeg vir kos en klere hê. Almal in jou huis sal genoeg hê om van te leef.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
As daar van die gras hooi gemaak is, die veld weer groen word en die voer uit die berge ingebring is,
Afrikaanse Bybel 1983

25
As die gras verdwyn en die jong gras verskyn en die bossies van die berge bymekaargemaak word,
Afrikaanse Bybel 1933/1953