A A A A A
Spreuke 27
24
Rykdom is nie vir altyd nie; selfs ’n koning se kroon hou nie geslagte lank nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
want alles wat jy het, kan verdwyn, en 'n koning se nageslag kan ophou regeer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Pas dus die dinge wat jy het, baie goed op. Kyk mooi na jou eiendom. Dan kan jou kinders ook nog eendag daarvan kry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Rykdom hou nie vir altyd nie; selfs koninklike mag is nie blywend nie.
Afrikaanse Bybel 1983

24
want 'n skat is nie vir ewig nie -- of sal 'n kroon wees van geslag tot geslag?
Afrikaanse Bybel 1933/1953