22 |
Al sit jy ’n dwaas in ’n stampblok en al maal jy hom tussen die graankorrels in die meule, jy sal sy dwaasheid nooit uit hom kry nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Jy kan 'n dwaas in 'n stampblok stamp, jy kan hom saam met sandkorrels stamp, maar jy sal nie sy dwaasheid uit hom kan stamp nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Al kan jy ’n dom mens met ’n hamer slaan of hom fynmaal, sy domheid kry jy nooit uit hom uit nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
Al stamp jy 'n dwaas in 'n stampblok, al stamp jy hom saam met sandkorrels in 'n vysel, jy sal sy dwaasheid nie uit hom uit kry nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
Al stamp jy die sot in 'n stampblok tussen graankorrels met 'n stamper, sy sotheid sal nie van hom wyk nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|