2 |
Moenie jouself op die skouer klop nie. Laat iemand anders jou liewer prys. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Jy moenie jouself prys nie, iemand anders kan dit doen, iemand van 'n ander plek kan jou prys, jy moenie dit self doen nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Moenie jou eie beuel blaas nie. Moenie vir almal vertel hoe goed jy is nie. Laat ander mense dit liewer doen. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Laat dit aan 'n ander oor om jou te prys, moet dit nie self doen nie; laat dit uit 'n ander se mond kom, nie uit joune nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Laat 'n ander jou prys en nie jou eie mond nie; 'n vreemde, en nie jou eie lippe nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|