A A A A A
Spreuke 26
3
Stuur ’n perd met ’n sweep, ’n donkie met ’n toom en ’n dwaas met ’n lat vir sy rug.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
'n Mens gebruik 'n sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Soos ’n sweep ’n perd op die regte pad hou, so moet ’n dom mens die regte dinge op die harde manier leer.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas.
Afrikaanse Bybel 1983

3
'n Sweep is vir die perd, 'n toom vir die esel en 'n roede vir die rug van die dwase.
Afrikaanse Bybel 1933/1953