A A A A A
Spreuke 26
23
Glasuur oor ’n potskerf, so is vleiende woorde wat uit ’n bose hart kom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Wanneer jy mooi dinge sê maar slegte dinge dink, dan is dit soos wanneer jy 'n stuk van 'n kleipot met silwer oortrek.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Verf laat ’n goedkoop kleipot mooi lyk. So verbloem mooi praatjies en goeie maniere dikwels iemand se bose planne.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Soos om 'n potskerf met silwer oor te trek, so is dit om slegte bedoelings agter mooi woorde weg te steek.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Silwerskuim waarmee 'n potskerf oorgetrek is -- so is gloeiende lippe en 'n slegte hart.
Afrikaanse Bybel 1933/1953