19 |
so is iemand wat ander bedrieg en sê: “Ek het net ’n grappie gemaak.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
*** |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Net so kan jy nie jou vriend seermaak en dan sê dit was ’n grap nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
so is iemand wat 'n ander bedrieg en sê: “Ek speel sommer.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
so is die man wat sy naaste bedrieg en sê: Ek speel somaar. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|