A A A A A
Spreuke 26
18
Soos ’n kranksinnige wat dodelike wapens afvuur,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
[18-19] Iemand wat ander mense bedrieg en dan sê: “Ek het gespeel en 'n grap gemaak,” is soos 'n mal mens wat brandpyle skiet wat mense kan laat sterf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Iemand wat onverantwoordelik is met wapens, is dom. Hy kan mense doodmaak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Soos 'n mal mens wat dodelike pyle rondskiet,
Afrikaanse Bybel 1983

18
Soos een wat onverskillig vuurpyle, dodelike pyle afskiet,
Afrikaanse Bybel 1933/1953