14 |
’n Luiaard draai om en om op sy bed, soos ’n deur heen en weer swaai op sy skarnier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
'n Deur draai altyd op sy skarnier, 'n lui mens hou aan om op sy bed om te draai. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
Soos ’n deur aan ’n skarnier vas is, so is ’n lui mens aan sy bed vas. Soos ’n deur aan sy skarnier draai, so draai die lui mens om en om op sy bed. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
'n Deur bly op sy skarnier draai; 'n luiaard bly omdraai op sy bed. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
'n Deur draai rond op sy skarniere, so die luiaard op sy bed. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|