A A A A A
Spreuke 25
8
moet jy nie te haastig wees om ’n saak teen iemand anders te maak nie. Wat sal jy agterna doen as jou buurman jou belaglik maak?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
dan moet jy dit nie dadelik in die hof gaan vertel nie. Wat sal jy doen wanneer jou naaste bewys dat jy verkeerd is?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Moenie alles wat ander doen, haastig loop en uitblaker nie. Onthou, jy het ook vuil wasgoed. Ander kan jou ook verneder.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
moenie te haastig teen jou buurman 'n klag indien nie; wat sal jy agterna doen as hy jou belaglik maak?
Afrikaanse Bybel 1983

8
Gaan nie haastig uit om te twis nie; anders, wat sal jy ten slotte doen as jou naaste jou in die skande steek?
Afrikaanse Bybel 1933/1953