A A A A A
Spreuke 25
6
Moenie jou vernaam hou voor die koning, en moenie gaan staan op die plek vir belangrike mense nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Jy moenie probeer wys jy is belangrik wanneer jy by die koning is nie, jy moenie gaan staan waar die belangrike mense staan nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Ken jou plek in die lewe. Moenie jou inwurm waar belangrike mense staan en gesels nie. Moenie sommer by hulle gaan sit nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Moet jou nie vernaam aanstel by die koning en op die plek vir hoë mense gaan staan nie.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Pronk nie voor die koning nie, en staan nie op die plek van die grotes nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953