A A A A A
Spreuke 25
5
As jy die goddeloses by die koning wegvat, kan hy regverdig bly regeer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Wanneer jy die mense wat verkeerd doen, wegvat van die koning, dan kan die koning regverdig regeer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Voordat ’n gemeenskap werklik gelukkig kan wees, moet alle korrupsie en verkeerde praktyke eers met wortel en tak uitgeroei word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
As jy die goddeloses by die koning wegvat, kan hy regverdig bly regeer.
Afrikaanse Bybel 1983

5
verwyder die goddelose voor die koning weg, dan sal sy troon deur geregtigheid bevestig word.
Afrikaanse Bybel 1933/1953