A A A A A
Spreuke 25
4
Wanneer jy die onsuiwerheid uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Wanneer jy die vuil stukkies en die skuim uit gesmelte silwer haal, dan kan 'n silwersmid iets maak van die silwer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Voordat ’n ambagsman ’n mooi silwervoorwerp kan maak, moet alle onsuiwerheid eers weggebrand word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
As jy die slak uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Verwyder jy die skuim uit die silwer, dan sal daar vir die silwersmid 'n voorwerp uitkom;
Afrikaanse Bybel 1933/1953