A A A A A
Spreuke 25
3
So min soos iemand die hoogte van die lug of die diepte van die aarde kan bepaal, net so min kan iemand peil wat aangaan in die gedagtes van konings.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Niemand weet hoe hoog die hemel is en hoe diep die aarde is nie, en niemand weet wat die koning alles dink nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Net so min as wat ons weet wat hoog bo in die hemelruim gebeur of wat in die dieptes van die aarde aangaan, net so min kan ons die gedagtes van regeerders peil.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Soos die hoogte van die hemelruim en die diepte van die aardbodem, so kan konings se gedagtes ook nie gepeil word nie.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Die hoogte van die hemele en die diepte van die aarde en die hart van die konings is ondeurgrondelik.
Afrikaanse Bybel 1933/1953