23 |
So seker soos die noordewind altyd reën bring, so seker maak hulle wat agteraf praat altyd ander mense kwaad. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
Wanneer die noordewind waai, dan gaan dit reën. Wanneer iemand skinder, dan word mense kwaad. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
Soos die wind reën bring, so maak skinderpraatjies ’n mens woedend. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Die noordewind bring reën, en agteraf-praat maak mense kwaad. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
Die noordewind bring 'n reënbui voort, en die tong wat agteraf praat -- kwaai gesigte. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|