A A A A A
Spreuke 25
12
Soos ’n goue ring by goue juwele, so is die wyse vermaning by die oor wat bereid is om daarna te luister.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Wanneer iemand wat wysheid het, vir jou sê hoe jy moet lewe, dan is dit soos 'n goue ring, soos juwele van goud.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Twee dinge hoort bymekaar soos ’n pot en sy deksel: ’n wyse wat praat en iemand wat aandagtig luister.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
'n Goue ring, goue juwele, so is die wyse vermaning vir wie wil luister.
Afrikaanse Bybel 1983

12
'n Wyse bestraffer by 'n oor wat luister, is 'n goue ring en 'n goue sieraad.
Afrikaanse Bybel 1933/1953