A A A A A
Spreuke 24
9
Die knoeiery van die dwaas is sonde. Almal verag spotters.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Wanneer 'n dwaas skelm dinge wil doen, dan kry hy dit nie reg nie, want mense haat 'n persoon wat altyd wil spot.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Waaroor hy dink en wat hy doen, is een stuk sonde. Vir die gemeenskap is hy ’n verleentheid.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
'n Dwaas se geknoei loop op niks uit nie; mense verafsku 'n ligsinnige mens.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Die sonde is 'n dwase voorneme, en die spotter is 'n gruwel vir die mensdom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953