A A A A A
Spreuke 24
8
Iemand wat altyd sit en beplan om kwaad te doen word ’n knoeier genoem.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Wanneer iemand planne maak om verkeerde dinge te doen, dan sê die mense hy is 'n man wat skelm dinge wil doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Iemand wat net slegte dinge beplan, kry gou-gou ’n baie slegte naam.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Een wat beplan om kwaad te doen, kry die naam van 'n knoeier.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Hy wat hom voorneem om kwaad te doen, word 'n skelm genoem.
Afrikaanse Bybel 1933/1953