A A A A A
Spreuke 24
6
Jy gaan maak eers oorlog nadat jy goed beplan het. Oorwinning kom wanneer baie raadgewers koppe bymekaargesit het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Ja, jy moet eers jou planne gereedmaak, dan kan jy oorlog maak, en jy sal die oorlog wen as jy baie raadgewers het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Mense wat die lewe ken, kan jou ook baie help. Hulle sal jou leer om jou daaglikse moeilikhede te hanteer.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Jy maak oorlog ná beraadslaging, en die oorwinning kom deur baie raadgewers.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Want deur goeie oorleg kan jy voorspoedig oorlog voer, en die oorwinning is deur die menigte van raadgewers.
Afrikaanse Bybel 1933/1953