A A A A A
Spreuke 24
5
’n Wyse man het krag. Iemand met kennis is sterk.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Wanneer iemand wysheid het, dan is hy sterk, en wanneer hy weet hoe om te lewe, dan word hy nog sterker.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Wysheid is beter as fisieke krag. Dit maak jou geestelik sterk. Dit help jou om jou probleme op te los.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Dit is die wyse man wat sterk is, die een wat kennis het, wat werklik mag het.
Afrikaanse Bybel 1983

5
'n Wyse man is sterk, en 'n man van kennis ontwikkel krag.
Afrikaanse Bybel 1933/1953