A A A A A
Spreuke 24
4
Kennis is nodig om sy kamers te meubileer met allerhande kosbare en waardevolle artikels.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
As hy weet hoe om dit te doen, dan kan hy die kamers volmaak met baie kosbare en mooi goed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Baie dinkwerk is nodig om dit ’n lekker plek te maak. Fyn smaak is nodig om dit mooi te maak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed.
Afrikaanse Bybel 1983

4
en deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare en lieflike goed.
Afrikaanse Bybel 1933/1953