A A A A A
Spreuke 24
34
dan kom jou armoede aangestap, en oorval behoeftes jou soos ’n gewapende inbreker by jou huis.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

34
dan sal jy arm word soos iemand wat net rondloop en nie werk nie, jy sal honger word soos 'n bedelaar.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

34
en skielik oorval die armoede jou. Van die honger en die koue sal jy nog doodgaan.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

34
en daar kom jou armoede aangestap, daar oorval die gebrek jou soos 'n inbreker, sonder dat jy dit kan keer.
Afrikaanse Bybel 1983

34
dan kom jou armoede aangeloop en jou gebrek soos 'n gewapende man.
Afrikaanse Bybel 1933/1953