A A A A A
Spreuke 24
33
Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou om agteroor te sit,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

33
Wanneer jy elke maal nog 'n bietjie wil slaap, nog 'n bietjie jou oë wil toemaak, nog 'n bietjie jou hande wil vou en bly lê,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

33
Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie insluimer, nog ’n bietjie niks doen,
Afrikaanse Bybel DB 2006

33
nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou om te slaap,
Afrikaanse Bybel 1983

33
Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie hande-vou om uit te rus;
Afrikaanse Bybel 1933/1953