A A A A A
Spreuke 24
32
Ek het nagedink oor wat ek gesien het. Ek het iets daaruit geleer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

32
Toe ek dit sien, het ek daaroor gedink, ek het gesien wat kan gebeur, en toe het ek dít geleer:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

32
Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedink. Hoekom is dit so? Uiteindelik het ek ’n antwoord gekry: luiheid bring armoede.
Afrikaanse Bybel DB 2006

32
Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedink en daar iets uit geleer:
Afrikaanse Bybel 1983

32
En ek het dit aanskou, ja, daarop gelet, gekyk, en lering aangeneem:
Afrikaanse Bybel 1933/1953