A A A A A
Spreuke 24
31
Onkruid het dit heeltemal ingeneem. Dit was toegegroei onder bossies. Sy klipmuur het omgeval.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
en ek het gesien dat die hele land vol dorings is, dit is vol bossies, en die klipmuur het omgeval.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Oral groei die onkruid welig. Boonop was die muur voor die huis stukkend.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
dit was heeltemal oortrek van die onkruid, toegegroei onder die bossies, en die klipmuur was omgeval.
Afrikaanse Bybel 1983

31
en kyk, dit was heeltemal toegegroei van die dorings, sy oppervlakte was oordek met brandnekels en sy klipmuur omgegooi.
Afrikaanse Bybel 1933/1953