30 |
Ek het by ’n lui mens se landerye verbygeloop. Die wingerd was die eiendom van ’n onverstandige mens. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
30 |
Ek het verby 'n lui mens se grond geloop, verby die wingerd van 'n onverstandige mens, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
30 |
Die wysheidsleraar sê: “Ek het by die huis van ’n luiaard verbygeloop. Alles was so verwaarloos. Niks word in stand gehou nie. Die gras is lank. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
30 |
Ek het by 'n lui mens se land verbygestap, by 'n onverstandige mens se wingerd: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
30 |
Ek het by die land van 'n lui man verbygeloop en langs die wingerd van 'n verstandelose mens, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|