A A A A A
Spreuke 24
28
Moenie teen iemand getuig as hy jou nie rede daarvoor gegee het nie. Moenie mense mislei met wat jy sê nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Jy moenie 'n getuie teen jou naaste word as hy niks verkeerd gedoen het nie, jy moenie dinge sê wat mense verkeerd laat doen nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Moenie leuens oor ander vertel of iemand doelbewus in ’n swak lig stel nie. Moenie wraaksugtig wees nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Moenie teen jou naaste getuig as hy jou nie rede gegee het nie; moenie mense mislei met wat jy sê nie.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Wees nie sonder oorsaak getuie teen jou naaste nie; want mag jy met jou lippe mislei?
Afrikaanse Bybel 1933/1953