26 |
Eerlike antwoorde is soos ’n soen op die mond. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
'n Goeie vriend gee eerlike antwoorde. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Mense hou baie van iemand wat eerlik is en reguit op vrae antwoord. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Iemand wat eerlik antwoord, is 'n ware vriend. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Hy wat regte antwoorde gee, soen die lippe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|