A A A A A
Spreuke 24
25
Wanneer regters ’n regverdige beslissing maak, word hulle geprys en oorvloedig geseën.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Maar wanneer jy reg oordeel, dan sal dit goed gaan met jou, die Here sal jou seën.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Wie die regte oordeel vel, sal die goeie van die lewe geniet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Maar met regters wat regverdig straf, sal dit goed gaan; hulle sal geseën word met voorspoed.
Afrikaanse Bybel 1983

25
Maar met die wat onpartydig straf, gaan dit goed; en oor hulle kom die seën van voorspoed.
Afrikaanse Bybel 1933/1953