A A A A A
Spreuke 24
24
Die volk kryt ’n regter uit wat vir ’n skuldige sê: “Jy is onskuldig.” Mense en volke is verontwaardig daaroor.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Wanneer jy sê iemand wat skuldig is, is onskuldig, dan sal al die mense jou vervloek, almal sal wens dat dit sleg moet gaan met jou.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Wie die skuldige vryspreek, sal deur niemand weer vertrou word nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
'n Regter wat 'n skuldige onskuldig verklaar, sal deur die hele bevolking vervloek word, deur almal verwens word.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Hy wat vir die skuldige sê: Jy het reg! -- die volke sal hom vervloek, die nasies sal hom verwens.
Afrikaanse Bybel 1933/1953