A A A A A
Spreuke 24
22
Hulle ondergang kom skielik; niemand weet watter teëspoed God of die koning oor hulle gaan bring nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
want dit gaan gou sleg met daardie mense, niemand weet wat alles met hulle kan gebeur nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
’n Skielike ramp kan hulle tref, dan is dit klaarpraat met hulle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Hulle ondergang kom skielik; niemand weet wanneer die Here en die koning hulle vernietig nie.
Afrikaanse Bybel 1983

22
Want skielik sal hulle ongeluk opkom, en die uitgang van hulle jare, wie weet dit?
Afrikaanse Bybel 1933/1953