A A A A A
Spreuke 24
21
My kind, betoon eerbied aan die Here en die koning. Moet jou nie ophou met mense wat teen hulle in opstand is nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Jy moet die Here én die koning respekteer en dien, jy moenie dinge doen saam met mense wat opstandig is nie,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Jy moet die Here liefhê en jou leiers respekteer. Moenie jou ophou met mense wat magshonger is en net hulle eie belang soek nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Dien die Here, my seun, en ook die koning; moet jou nie ophou met oproermakers nie.
Afrikaanse Bybel 1983

21
My seun, vrees die HERE en die koning, laat jou nie in met oproerige mense nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953