A A A A A
Spreuke 24
20
Vir iemand wat kwaad doen, is daar geen toekoms nie. Die lewenslig van goddeloses gaan dood.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Want dit sal nie goed gaan met iemand wat verkeerde dinge doen nie, mense wat verkeerd doen, se lamp gaan dood, hulle sterf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Hulle het niks om op te hoop nie. Hulle gaan sonder die Here dood.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
want 'n slegte mens het nie 'n toekoms nie; die lewenslig van die goddeloses word uitgedoof.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Want die kwaaddoener het geen toekoms nie, die lamp van die goddelose gaan dood.
Afrikaanse Bybel 1933/1953