A A A A A
Spreuke 24
19
Moenie jou ontstel oor kwaaddoeners nie. Moenie afgunstig wees op goddelose mense nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Jy moenie kwaad en ontsteld word oor mense wat slegte dinge doen nie, jy moenie probeer wees soos die mense wat verkeerd doen nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Moenie jou ontstel oor wat slegte mense aanvang nie. Moet niks van hulle wil hê nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Moet jou nie ontstel oor skelms, jou kwel oor goddelose mense nie,
Afrikaanse Bybel 1983

19
Vererg jou nie oor die kwaaddoeners nie, wees nie afgunstig op die goddelose nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953