18 |
Die Here sal sien wat jy doen en sal ontevrede wees. Hy sal jou vyand nie verder straf nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Want die Here sal sien wat jy doen, en Hy sal nie daarvan hou nie, Hy sal dan ophou om kwaad te wees vir jou vyand. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
As jy dit doen, stel jy die Here teleur. Op ’n goeie dag help Hy weer sulke mense. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Die Here sal sien wat jy doen, en dit sal verkeerd wees in sy oë, en Hy sal jou vyand nie verder straf nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
dat die HERE dit nie sien en dit miskien verkeerd is in sy oë en Hy sy toorn van hom afwend nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|