A A A A A
Spreuke 24
17
Jy moenie bly wees as jou vyand val nie. Moenie jou daarin verheug dat hy gestruikel het nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Jy moenie bly wees wanneer jou vyand val nie, jy moenie juig wanneer hy sterf nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Moenie bly wees as dit met ander sleg gaan nie, al hou jy niks van hulle nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Moet jou nie verheug oor jou vyand se val nie, moenie juig wanneer hy ondergaan nie.
Afrikaanse Bybel 1983

17
As jou vyand val, verheug jou nie; en as hy struikel, laat jou hart nie juig nie,
Afrikaanse Bybel 1933/1953