A A A A A
Spreuke 24
16
Selfs al val ’n regverdige mens sewe keer, hy sal elke keer weer opstaan. Die goddelose mens sal bly lê na net een ramp.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
'n Mens wat reg lewe, kan baie maal val, maar hy staan elke maal weer op. Maar wanneer die mense wat verkeerd doen, val, dan gaan dit sleg met hulle.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
’n Gelowige staan elke keer na ’n terugslag weer op. Mense wat die Here nie ken nie, oorleef dit nie. Hulle het nie die moed om weer van voor af te begin nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk.
Afrikaanse Bybel 1933/1953