A A A A A
Spreuke 24
15
Moenie ’n regverdige mens by sy huis gaan voorlê en soos ’n goddelose mens sy woonplek verwoes nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Jy moenie wag by die huis van die mens wat reg lewe nie, jy moenie planne maak om sy huis te verwoes nie. Mense wat verkeerd lewe, doen daardie dinge.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Moenie soos ’n slegte mens op ’n medegelowige trap nie. Moenie sy eiendom beskadig of sy huismense seermaak nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Moenie soos 'n slegte mens die regverdige by sy huis gaan voorlê en sy woonplek verwoes nie.
Afrikaanse Bybel 1983

15
Loer nie, o goddelose, op die woning van die regverdige, verwoes sy verblyfplek nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953