A A A A A
Spreuke 24
13
My kind, jy moet heuning eet. Dit is goed vir jou. Heuningstroop is lekker in die mond.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
My seun, heuning is lekker om te eet, stroop is soet in jou mond.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Heuning is gesond, lekker om te eet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Eet heuning, my seun, dit is lekker; die stroop is soet in jou mond.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Eet heuning, my seun, want dit is goed, en heuningstroop is soet teen jou verhemelte.
Afrikaanse Bybel 1933/1953