A A A A A
Spreuke 24
1
Moenie slegte mense beny en hulle geselskap begeer nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Jy moenie soos slegte mense wil wees nie, jy moenie verlang om saam met hulle te wees nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Moet niks van slegte mense wil hê nie. Moet onder geen omstandighede met hulle bevriend raak nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Moenie slegte mense beny nie, moenie by hulle wil wees nie;
Afrikaanse Bybel 1983

1
Wees nie afgunstig op die kwaaddoeners nie, en begeer nie om met hulle saam te wees nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953